Swapo moet aandag gee aan sy ‘borge’

Reaksie word ontvang op die nuus dat beide prokureur Sisa Namandje en die afgedankte besturende direkteur van Namcor Immanuel Mulunga vir ‘n mini-saamtrek op Omaruru vir die Swapo-party betaal. Die saamtrek vind op 17 Augustus plaas. Die politieke ontleder Ndumba Kamwanyah sê die party moet aandag gee aan die karakter van sy borge…