Swakopmund Munisipaliteit vergader met Mondesa

Die Swakopmund Munisipaliteit het gedurende die week sy eerste openbare vergadering met inwoners in die Mondesa-omgewing gehou. Die inwoners het ‘n opdatering ontvang oor lae-koste behuising, asook alkohol- en dwelmmisbruik in die gemeenskap. Linda Mupupa, die munisipaliteit se woordvoerder, gee ‘n oorsig van die vergadering.