Swakara: Maandag se veiling is maak of breek…

Die Swakara-bedryf gaan steeds gebuk onder die impak van die pandemie. Louisa Campbell van Lovedale Farming sê Maandag se veiling in Kopenhagen, Denemarke is maak of breek vir die bedryf. Sy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.