Swak vakmanskap en openbare werke onder die loep in SA
Die adjunk-minister van Openbare Werke en Infrastruktuur in die buurland, Bernice Swarts, het ‘n streng waarskuwing aan kontrakteurs gerig oor swak vakmanskap wanneer hulle slaggate op die land se paaie regmaak. Swarts sê die regering bestee ‘n groot klomp geld om slaggate te herstel. Die departement se woordvoerder, Thami Mchunu, sê kontrakteurs kan nie materiaal gebruik of dinge regmaak wat na slegs ‘n bietjie reën weggewas word nie: