Sunak sê Wagner sal nie geregtigheid ontduik nie
Die Britse eerste minister Rishi Sunak het vandag in die Laerhuis bevestig dat sy regering die Russiese Wagner-groep se bedrywighede monitor, nie net in die Oekraïne nie maar ook in Afrika en die Midde Ooste. Hy sê die groep sal nie geregtigheid ontduik nie.