Sunak sê Houthi-aanvalle was self-verdediging

Die Verenigde Koninkryk se eerste minister, Rishi Sunak, het berigte verwerp wat beweer die lugaanvalle teen die Iran-ondersteunde militante Houthi-groep was deel van die Israel-Gaza-oorlog en sê dit was uit selfverdediging. Die Amerikaanse en Britse weermagte het verlede week talle Houthi-teikens in Jemen aangeval nadat Houthi’s sedert November verlede jaar meer as 25 onwettige aanvalle op handelskepe in die Rooisee uitgevoer het. Sunak sê die Verenigde Koninkryk pas internasionale reg toe om internasionale skeepsvaart te beskerm: