Sunak moet Truss ondersoek na haar sameswering-kommentaar
Anneliese Dodds van die Britse Arbeidersparty sê premier Rishi Sunak moet oorweeg om die sy party se hoofsweep, oud-premier Liz Truss te ondersoek. Truss het volgens Britse media verwysiging gemaak na samesweringsteorieë oor ‘n “deep state” wat politiek beïnvloed en sê het dat haar pogings om Brittanje te regeer deur “links-gesindes” gefnuik is.