Sunak kondig N$2,4 miljard aan vir kunsmatige intelligensie
Die Britse premier Rishi Sunak het ‘n belegging van 100 miljoen Britse pond in die ontwikkeling van behandelings vir ongeneeslike siektes aangekondig deur middel van kunsmatige intelligensie. Volgens Sunak kan die tegnologie uiters voordelig wees vir die mensdom.