Sunak en Biden gesels oor, onder andere, kunsmatige intelligensie

Die Britse eerste minister Rishi Sunak is op amptelike besoek aan die VSA. Volgens die Withuis se woordvoerder, Karine Jean-Pierre, is verskeie kwessies tussen hom en President Joe Biden, sowel as ander senior regeringsamptenare bespreek, waaronder kunsmatige-intelligensie. 

Sunak sluit vandag sy twee-dag besoek aan die VSA af.