Suide sal koud kry, koue front beweeg in oor die Kaap

Die verre Suide van Namibië sal oor die naweek koeler toestande ervaar met die Suid-Afrikaanse Weerdiens wat sê ‘n kouefront sal na verwagting vandag oor die Wes-Kaap inbeweeg en ‘n ligte buie, gepaardgaande met koeler en winderige toestande, bring. Rowwe seetoestande sal na verwagting tot môre oor die Suidelike Oseaan-gebied ondervind word. Dit sal ooswaarts uitbrei tot by Gqeberha in die Oos-Kaap. Die weervoorspeller Lehlohonolo Thobela raai skippers van kleiner seevaartuie, sowel as rotshengelaars, aan om versigtig te wees: