Suide kry koud, maar daar’s druppels ook

Inwoners van Karas en Hardap word gewaarsku oor koue toestande wat die naweek in beweeg met ‘n frontale stelsel wat in die Wes-Kaap aankom. Die bekende Namibiese weerkenner George van der Merwe het meer, ook oor moontlike reën…

Teen vroeg volgende week sal dit baie koud word…