Suide-boere bly glimlag ten spyte van uitdagings, koue

Die winter het ewe skielik sy opwagting gemaak en terwyl die sentrale en noordelike dele koud is, is dit bibberkoud in die verre Suide. Die weerdiens verwag ook verdere reën in die Suide en kleinvee produsente is gemaan om voorsorg teen die koue te tref. Kosmos 94.1 Nuus het ingeloer by Dolf de Wet van plaas Michberg, naby Grünau, oor hoe dit tans gaan.