Suid-Afrikaners vertrou nie ANC om ligte aan te hou nie

‘n Opname toon Suid-Afrikaners het nie meer vertroue in die regering se kragvoorsiening nie. Afrobarometer het bevind ‘n ongelooflike 87 persent van Suid-Afrikaners is ontevrede met die regering se vermoë om betroubare kragvoorraad te voorsien. Woordvoerder Sibusiso Nkomo sê baie van die deelnemers het aangedui hulle glo nie die sitasie gaan gou verbeter nie: