Suid-Afrikaners aangemoedig om tweede Phizer-ent te kry

Die Suid-Afrikaanse gesondheidsminister, dr. Joe Phaahla, het vandag Suid-Afrikaners, wat nog nie hul tweede Pfizer-inspuiting gekry het nie, aangemoedig om so gou moontlik hul opvolg-dosis te kry. Phaahla sê dat daar tot op hede, 16,7 miljoen Suid-Afrikaners reeds ingeënt is. Hy sê Suid-Afrikaners sal beter beskerming teen die virus geniet as hulle volledig ingeënt is. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt, is aan die woord.