Suid-Afrikaanse gesondheidsminister in Noord-KaapJune 8, 2021

Die Suid-Afrikaanse minister van gesondheid, Zweli Mkhize, het voorstelinie-werkers versoek om geduldig met die departement te wees. Hy het vrae beantwoord oor wat baie beskou as die stadig-vorderende inentingsprogram. Mkhize is in die Noord-Kaap op ‘n reeks oorsigbesoeke aan hospitale en inentingspersele, te midde van ‘n derde vlaag Covid-19-gevalle in die provinsie. Mkhize sê die land sal waarskynlik vanaf Julie ‘n toename in die aantal inentings sien.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *