Suella afgedank, James Cameron is terug

Die Britse premier, Rishi Sunak, het die voormalige patryleier David Cameron as minister van buitelandse sake teruggebring in ‘n herskommeling wat veroorsaak is deur sy afdanking van die minister van binnelandse sake, Suella Braverman. Braverman het verskeie uitlatings teenoor die Britse polisie gemaak sonder party goedkeuring en Sunak het volgens kenners geen opsie gehad nie. Ander sê Sunak het die lang beplande herskommeling aangebring om bondgenote in te bring en ministers te verwyder wat hy voel nie presteer nie.