Sting sê kunsmatige intelligensie moet fyn dopgehou word

Kunsmatige intelligensie is in die nuus. Die Britse veteraan sanger Sting sê kunsmatige intelligensie wek kommer onder musiek- en liedjieskrywers. Hy sê terwyl hy geen antwoord vir die probleem het nie, moet die kwessie baie fyn dopgehou word.