Stilfontein: Sindikate moet aan die pen ry

Die Noordwes-wetgewer se portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid vra vir meer fokus op die afbreek van onwettige mynbou-misdaadsindikate in die provinsie. Die komitee het tydens hul besoek aan die Stilfontein-myn pogings bespreek om onwettige mynwerkers te red, en beklemtoon die sleutel tot die voorkoming van toekomstige tragedies is om hierdie misdaadnetwerke uit te wis. Freddy Sonakile van die komitee…