Stil aand op Copps 94.1, behalwe vir ‘n man wat weggehardloop het vir sy vrouApril 29, 2023

Copps 94.1 was Vrydagaand verbasend stil, veral omdat dit die einde van die maand is en ook ‘n langnaweek is. Francois Lottering het die span op patrollie gelei en doen verslag.