Stil aand in hoofstad vir Copps 94.1-span

Die hoofstad se inwoners is terug by die huis na die vakansie en die Copps 94.1-span het ‘n stil aand beleef. Die Windhoekse stadspolisie het wel een eiendomsbeskadiging-voorval hanteer en opgetree. Francois Lottering het die besonderhede.