Steytler sê oor Rusland se goudreserwes

Boris Johnson wil hê die Weste moet Rusland verhoed om sy goudreserwes te gebruik. Johnson sê die Weste moet die ekonomiese wurggreep op Putin versterk. Hy beskuldig die Russiese leier van die oorskryding van rooi lyne, omdat hy Oekraïnse burgers teiken. Die bekende Namibiese ekonoom en analis, dr John Steytler verduidelik waarvoor goudreserwes benut word.

Hy meen dat daar wel ‘n impak op die mark sal wees omdat dit moontlik is dat die mark sal kyk na die oorsprong van goud, nes hy maak met diamante…