Stelsel vir landbou-statistiek word ondersoek

Die Namibiese Statistieke-agentskap het saam met met VN se Voedsel- en Landbou-organisasie ‘n slypskool aangebied om landbou en landelike statistieke te bevorder in ‘n geïntegreerde stelsel van statistiek, ook oor voedselproduksie. Die kommunikasiebeampte by die agentskap Andreas Sheya sê dit vorm deel van ‘n globale strategie…