Steenkamp gesels oor onderwysers, klaskamers en plasings
Die uitvoerende direkteur van die onderwysministerie, Sanet Steenkamp, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die stand van sake in terme van onderwyser-tekorte en infrastruktuur-benodighede.
Steenkamp het die jongste oor die plasing van leerders so deurgegee.