Steenhuisen is bemoedig na Ramaphosa se opening van die parlement

Die DA-leier en minister van Landbou, John Steenhuisen, sê hulle verwelkom president Cyril Ramaphosa se erkenning dat ekonomiese groei die vertrekpunt is om so baie maatskaplike probleme reg te stel. Steenhuisen sê hy is bemoedig deur Ramaphosa se verbintenis dat partye in die regering van nasionale eenheid hulle verskille oor Nasionale Gesondheidsversekering sal uitklaar: