Statutêre verkragting neem toe in buurland

Daar is groeiende kommer oor die styging in voorvalle van statutêre verkragting in Suid-Afrika. Die onlangse getal tienerswangerskappe het die kwessie weer onder die soeklig geplaas. Volgens die regskenner, Matlhatsi Madira, was daar ook ʼn styging in suksesvolle skuldigbevindings. Hy sê die sukseskoers is omdat gespesialiseerde eenhede hulle uitsluitlik met sake van seksuele aanranding besig hou: