Starmer sê oor Arbeiders se doelwitte in Baku
Die Britse premier, sir Keir Starmer is in Baku, Azerbeidjan vir COP29. Daar heers kommer oor die beraad se sukses, veral om nie president Joe Biden nog Xi Jinping, die leiers van die twee grootste besoedelaars ter wêreld, afvaardigings gestuur het. Starmer het met die media gepraat oor sy doelwitte.
Kosmos 94.1 Nuus poog sedert Maandagoggend om nuus te kry oor die Namibiese afvaardiging wat COP29 bywoon maar, tot op hede, is daar geen verklaring of enige inligting daaroor nie en of die afvaardiging ooit die beraad bywoon.