Stad Windhoek span vir die week aan die kus uit

Reaksie word ontvang op berigte dat Stad Windhoek sy span vir ‘n week by die kus het om sy strategiese en begrotingshersienings uit te voer. Die hele raad en lede van die uitvoerende span is daar van vandag tot Vrydag. Die stad het sy finansiële uitdagings wat alombekend is en die uitstappie sal nie goedkoop kom nie. Imms Nashinge, woordvoerder van die IPC het sy reaksie so verwoord.