Stad Windhoek se voorafbetaalde-meterstelsels vorder goed

Uitstaande waterrekenings het onlangs ‘n groot uitdaging geword nadat gratis water tydens die pandemie op plaaslike owerhede afgedwing is. Met die nuus dat Stad Kaapstad se Watermeter-vervangingsprogram ter waarde van 108 miljoen Suid-Afrikaanse rand is op goed dreef is het Kosmos 94.1 Nuus met Stad Windhoek se woordvoerder Lydia Amutenya, gesels oor hoe die hoofstad se projek oor watermeters vorder.