Stad Windhoek se nuwe bestuurskomitee hoofsaaklik IPC-ledeDecember 2, 2021

Stad Windhoek se nuwe bestuurskomitee wat verkies is saam met burgemeester Sade Gawanas, bestaan uit IPC-lede Ndeshihafela Larandja, Otilie Uukule, Jurgen Hecht en Bernadus Araeb en Ivan Skrywer van die LPM. Die nuwe adjunkburgemeester is Joseph Uapingene van Nudo.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *