Stad Windhoek betaal sy amptenare gans te veel: IPC

Stad Windhoek is kommersieel bankrot met laste wat bates ver oorskry, volgens ouditeur-generaal Junias Kandjeke. Die Stad se laste oorskry sy bates met honderde duisende Namibiese dollar en ten spyte van die reuse-uitdagings is daar geen omkeer strategie in sig nie. Reaksie is ontvang van Brian Black, die IPC se nasionale voorsitter, wat sê die party is glad nie verbaas hieroor nie.