Stad Whk het N$430m vir kapitaal projekte 

Die Stad Windhoek het vandag sy goedgekeurde begroting in die hoofstad bekendgemaak. Die begroting staan op 5 miljard Namibiese dollar terwyl die stad se skuld 1,2 miljard dollar beloop. Die burgemeester Joseph Uapingene sê 460 miljoen dollar is geallokeer vir kapitaal projekte soos, behuising en infrastruktuur.