Stad soek besighede wat produkte maak van afval

Stad Windhoek soek na klein sakeondernemings wat herwinbare afval in kommersiële produkte kan omskep. Dit kom deur sy EU-befondsde projek vir afval bestuur. Die tyd is min en besighede moet teen 31 Julie aansoek soen. Woordvoerder Celie Kapolo het meer.