Stad Kaapstad het geen agterstand met verassingsSeptember 1, 2021

Die Stad Kaapstad sê hy is bemoedig deur die toenemende vraag na verassings, en daar is tans geen agterstand in die Wes-Kaap nie. Dit volg na berigte dat die plaaslike regering sukkel om voor te bly met verassings by die Maitland-krematorium. Die burgemeesterskomiteelid vir gemeenskapsveiligheid, Zahid Badroodien, sê die berigte is vals. Hy sê vertragings is waarskynlik weens administrasie of betalings.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *