Sprinkane kom en gaan in OmusatiMay 28, 2021

Terwyl die Namibiese regering sy bes probeer om die sprinkaanplae te beveg, het die goewerneur van die Omusati-streek, Erginus Endjala, gesê die situasie in sy streek is onder beheer. Hy het gesê dié sprinkaanspesie migreer en hulle kom en gaan. Hy sê hulle sal gereed wees as die sprinkane terugkom.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *