Springbok-vroue berei voor vir Sewestoernooi in Ghana
Die hulpafrigter van die Springbok-vroue Sewesspan, Cecil Afrika, sê as die verdedigende kampioen is hulle uiters gemotiveerd om goed te vaar in die Afrika-vrouesewestoernooi die naweek in Akkra, Ghana. Suid-Afrika kom Saterdag in Groep A te staan teen Burkina Faso, Zimbabwe en Tunisië. Die toernooi dien as ‘n kwalifiseerder vir 2025 se Wêreldrugby-uitdaagtoernooi. Afrika sê ondanks die druk weet die spelers wat vereis word vir sukses: