Spreek korrupsie dringend aan: aktivis

Die verkiesing is om die draai en politieke partye moet nog hul standpunte stel oor verskeie belangrike kwessies. Kosmos 94.1 Nuus het hieroor gesels met die sosiale aktivis, Ethne Mudge. Een van die grootste probleme wat volgens Mudge daadwerklik aangespreek moet word, is korrupsie.