Sperdatum vir aansoeke vir inlywingskole uitgestel in Gauteng

Die Gautengse wetgewer se Inlywings-koördineringskomitee het besluit om die sluitingsdatum vir aansoeke vir inlywingskole tot volgende Vrydag uit te stel. Die hoofde van skole en inlywings-forums moet ‘n behoorlik voltooide en getekende aansoekvorm indien en alle bykomende inligting wat aangevra word, moet ten volle verstrek word. Die komitee se woordvoerder, Mluleki Ngomane, sê alle belanghebbendes moet die veiligheid van almal wat dit bywoon, verseker deur behoorlik geregistreerde inlywingskole te ondersteun: