Spele: Sport op voetsoolvlak is uiters belangrik

Die Olimpiese Spele begin vanaand en Parys en sport is op almal se lippe. So ook by die Wêreldgesondheidsorganisasie wat sport as uiters belangrik ag vir algehele gesondheid. Die WGO-hoof, dr, Tedros Adhanom Gebreyesus het die Parys-beraad op Sport en Volhoubare Ontwikkeling toegespreek.