Spazawinkels moet registreer
Die Gautengse LUR vir Finansies en Ekonomiese Ontwikkeling, Lebogang Maile, het beklemtoon verskeie dokumente moet beskikbaar wees vir spazawinkels om te registreer. Dit sluit munisipale betalings en soneringsertifikate in. Dit volg op president Cyril Ramaphosa se opdrag dat alle spazawinkels binne 21-dae geregistreer moet wees. Maile sê dit sal verseker dat die ondernemings wettig bedryf word en openbare gesondheid beskerm word: