Sou olifante na dieretuin toe gaan, oortree ons Cites-reëls

Dit is bevestig dat olifante vannag uit die land vervoer word vanaf die Hosea Kutako Internasionale Lughawe uitgevoer word. Die vliegtuig het vanaf die Verenigde Arabiese Emirate vertrek. Daar is berigte dat die diere bestem is vir ‘n dieretuin in daardie land, wat onwettig is, volgens Cites se regulasies. Namibië is onderhewig aan Cites. Die stigter van die Namibiese Kamer van die Omgewing, dr. Chris Brown is aan die woord.