Soektog na 4 in Baltimore duur voort

Die goewerneur van Maryland, Wes Moore sê die top-prioriteit is om die liggame van die oorblywende vier mense te herwin wat vermoedelik dood is ná die ineenstorting van die Francis Scott Key-brug in Baltimore. ’n Vragskip het vroeg Dinsdagoggend ’n pilaar van die brug getref en dit laat ineenstort. Die stad Baltimore is steeds in ‘n noodtoestand. Moore sê hy kon tyd deurbring saam met die familielede van die konstruksiewerkers wat op die brug was ten tyde van die ineenstorting: