Soedan se meisies, vroue en oumas word verkrag en misbruik
Soedan se Rapid Support Forces het wydverspreide dade van seksuele geweld in die hoofstad Khartoem gepleeg, insluitend bendeverkragting en gedwonge huwelike. ‘n Human Rights Watch-versalg sê vroue en meisies is gevangene gehou wat op seksuele slawerny neerkom. Daar is berigte dat meisies so jonk as nege slagoffers is en die oudste 69 jaar oud is.