Sodomiewet: Dit handel oor menseregte

Die uitspraak in die grondwetlike uitdaging van die sodomiewet in Namibië is steeds in die nuus. ‘n Vol bankr regters het in die aansoeker, Friedel Dausab se guns beslis. Die direkteur van die Regshulpsentrum Toni Hancox sê dit handel eintlik net oor menseregte.