So lyk PDM se planne

Politieke partye is besig om hul veldtogte te verskerp in aanloop tot die verkiesing. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die Popular Democratic Movement se presidensiële woordvoerder, Roberto Dirkse, wat na sommige van die probleme met die land se ekonomiese strukture verwys. Hy verduidelik wat die PDM met staatskuld en semistaatsinstellings wil doen.

Die party bied eerskomende Saterdag ‘n jeugsaamtrek aan. Dirkse het meer.