So lyk jou volle Tara-tydren uitslae

Die 54ste Tara-tydren wat deur die Windhoek Motorklub gehou is met borge Puma Energy en M+Z Motors is met groot sukses voltooi. Dit is oor drie dae in Windhoek en Rehoboth gehou en het Saterdmiddag afgesluit met Francois Lottering wat sê die eerste motors het omstreeks vier-uur oor die wenstreep gekom.