So lyk die stand van sake in Zimbabwe
Opgewondenheid én spanning is besig om op te bou tot die verkiesings wat Woensdag in Zimbabwe gaan plaasvind. Strate in die hoofstad Harare is nog kalm, maar burgers vrees vir wat intussen en daarna kan gebeur. Dit volg nadat Zanu-PF blykbaar namens sy woordvoerder Christopher Mutsvangwa, erken dat hulle bang is om die verkiesing te verloor. Sandra Abraham, ‘n Namibiese burger wat met Kosmos 94.1 Nuus vanaf Harare gepraat het, deel die atmosfeer voor die langverwagte verkiesings.Opgewondenheid én spanning is besig om op te bou tot die verkiesings wat Woensdag in Zimbabwe gaan plaasvind. Strate in die hoofstad Harare is nog kalm, maar burgers vrees vir wat intussen en daarna kan gebeur. Dit volg nadat Zanu-PF blykbaar namens sy woordvoerder Christopher Mutsvangwa, erken dat hulle bang is om die verkiesing te verloor. Sandra Abraham, ‘n Namibiese burger wat met Kosmos 94.1 Nuus vanaf Harare gepraat het, deel die atmosfeer voor die langverwagte verkiesings.