So lyk die mees waarskynlike uitkoms vir Covid vanjaar

Die Wêreldgesondheidsorganisasie het sy jongste reaksieplan vir Covid-19 bekend gestel. Daar is drie moontlikhede van hoe die pandemie sal ontvou in die dokument vervat. Die hoof van die WGO, Tedros Adhanom Ghebreyesus het die mees waarskynlike uitkoms so verwoord.