So lyk die bepalings vir voer-invoere vanuit Suid-Afrika

Die landbouministerie het gerugte weerlê dat die uitvoer van speenkalwers na Suid-Afrika stopgesit is. Die ministerie sê verder dat hy op die oomblik onderhandel met die buurland oor hersiene regulasies vir die invoer van veevoer. Daar is verskeie belangrike bepalings as gevolg van die bek-en-klouseer in die buurland. Jona Musheko, ministeriële woordvoerder het meer.