Smit se eiendomslootjie is as private lotery by Bipa geregistreer

Die woordvoerder van Basil Smit se multi-miljoen eiendomslootjie en geaffilieerde bemarkingsprogram het sy reaksie gegee op die Loteryraad wat die program afgekeur het.  Dit volg nadat die voorsitter van die raad Michael Mutonga bevestig het dat die eiendomslootjie van Amani Lodge en BurgsView Boutique Hotel tydens ‘n raadsvergadering op 18 Augustus 2022 die aansoek afgekeur is, aangesien dit nie aan die vereistes van die bepalings van die wet voldoen nie. Smit is in kennis gestel van die besluit in ‘n brief gedateer 1 September verlede jaar. Woordvoerder Gert Jacobie het aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik…

 Hy het sê die private lotery is by Bipa geadministrateer en daar is geen onderduimsheid nie.