Slenters wat regering teiken kommerwekkend

Die sentrale bank het kommer oor toenemende slenters wat die regering se ontwikkelingsdoelwitte, en senior leierskap teiken. Die slenters is volgens die Bank van Namibia redelik gesofistikeerd. Naufiku Hamunime van die bank het meer.